Marlow Prysuitdeling. Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het die afgelope week hulle prysuitdeling gehou.
Die leerder Hano Froehlich het die beste daarin geslaag om hulle skool se leuse, “Handhaaf en bou” uit te leef. Hy ontvang die Schalk Opperman-beker.
Die Wolram van die jaar, wat die Arthur Maskell (Boesman)-wisseltrofee ontvang het is Handri Botha.
Dux-leerder, wat die Marcel Naudé-skild ontvang is Arno Steyn.
Baie geluk aan die mann met jul mooi prestasies!
Lees meer oor Hoër Landbouskool Marlow:
Become a Sponsor








