)

Einsteinklub – Hoërskool Fichardtpark hou ‘n robotika-sessie

Einsteinklub. Hoërskool Fichardtpark se het hierdie week ‘n robotika sessie gehou. Dit is aangebied deur met Nico van Creare Training Centre gehad. 

Wat is die Einsteinklub en waaruit bestaan dit?

Die Wiskunde/Fisiese wetenskapklub is in 2020 gestig by Hoërskool Fichardtpark. Leerders van gr 8 tot gr 11 word volgens die November eksamen se Wiskunde/Fisiese wetenskappunte verkies.

Dit bestaan uit die top Tien Wiskundeleerders per graad en die top Tien Fisiese wetenskapleerders per graad. Hulle word genooi om aan te sluit by die klub. 

Elke leerder ontvang ook ‘n balkie.

Die leerders vind die Einsteinklub baie leersaam en vol hope pret!

#einsteinklub #jouvoorkeurskool

Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal