)

Toppresteerders Akademie – Hoër Meisieskool Oranje derde kwartaal

Toppresteerders Akademie. Die derde kwartaal van Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se toppresteerders Akademie is bekend gemaak.

Spesiale vermelding aan Chané Nel, die gr. 12-duxleerder. Chané het in die rekordeksamen in drie vakke, Wiskunde, Lewenswetenskap en LO, 100% behaal. Sy is die enigste OMS-matrikulant om volpunte in ’n vak te behaal. Lara Potgieter (gr. 10) het in vier vakke 100% bereik. Denise Cilliers het in drie vakke en Chrismie Smith (gr. 11) in twee vakke 100% behaal.

Die Duxleerders is die volgende:

1. Graad 12: Chané Nel

2. Graad 11: Chrismie Smith

3. Graad 10: Lara Potgieter

4. Graad 9: Millah Smith

5. Graad 8: Denise Cilliers

Hoër Meisieskool Oranje derde kwartaal. Foto: Chrismie Smith
Hoër Meisieskool Oranje derde kwartaal. Foto: Lara Potgieter
Hoër Meisieskool Oranje derde kwartaal. Foto: Millah Smith
Hoër Meisieskool Oranje derde kwartaal. Foto: Denise Cilliers

Lees meer oor OMS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal