Griffons Rugby: Nege seuns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Griffons verteenwoordig in wedstryde teen die Sharks en OP die afgelope vakansie.
o/18 Cravenweekspan: Franco Marais
o/16 Grant Khomo-span: Harry Kymdell, Fano Linde, Alexander Maree, Tiaan van Rooyen, Thinus Hefer, en Tumi Khoza
Akademie week-span: Johan Whitehead en Alberto Argentino

Trekkertrots!
Lees meer oor BHVS:
https://www.voortrekker.co.za/
Become a Sponsor








