)

Bemarkingsbestuurder – Wonnies verwelkom Gustav Dreyer

Bemarkingsbestuurder: Die Wonnies verwelkom mnr. Gustav Dreyer by Die Hoërskool Wonderboom., Pretoria. Mnr. Dreyer sluit by die Wonnies aan as die nuwe bemarkingsbestuurder. Hy was die afgelope 8 jaar as die bemarker en skakelbeampte verbonde aan Hoërskool Witteberg in Bethlehem.

Die Wonnies is opgewonde om in jou positiewe energie te deel.

Baie welkom, meneer Dreyer!

#wonniepersoneel

Lees meer oor Wonnies:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal