)

Skole Netbal Kampioenskappe – Megan Nel gekies vir die SA 0/19 groep

Skole Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld van Welkom is baie trots op Megan Nel. Sy was deel van die O/19 Lejweleputswa span wat aan die Telkom SA netbal kampioenskappe deelgeneem het. Gouties wens haar baie geluk met haar groot prestasie. Megan is ook gekies as Kaptein van die span en verder is sy gekies vir die SA 0/19 groep. Hierdie groep is die top 34 netbalspeelsters in die land in haar ouderdomsgroep tydens die toernooi.

Indien daar ʼn Internasionale toernooi sou plaasvind gedurende 2021/2022, word daar proewe gehou tussen hierdie 34 speelsters om Suid-Afrika nasionaal te verteenwoordig.

Gouties is voorwaar trots op jou Megan!

Lees meer oor Gouties:

https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal