)

You are sponsoring

Skole Netbal Kampioenskappe - Megan Nel gekies vir die SA 0/19 groep

Skole Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld van Welkom is baie trots op Megan Nel. Sy was deel van die O/19 Lejweleputswa span wat aan die Telkom SA netbal kampioenskappe deelgeneem het.…