2022 Leiers. Rooiskool Van Kroonstad het hul leiers vir 2022 bekend gemaak. Die volgende meisies is verkies as leiers:
Sarize Welman, Elisna Eloff, Abby Koekemoer, Lanel Olivier, Joret Olivier, Marike van Schalkwyk, Jenelle Engelbrecht, Nelene Bruwer, Liebre Potgieter, Johanni Loggenberg, Zahn Fullard en Megan van Biljon.
Die volgende seuns is verkies:
Marnus Cronje, Hendrik Lloyd, Michiel Heyns, Dandre Kruger, Marnus Geyser, Janico van Coller, Hendré Fourie, Juan de Vries, Piet van Rensburg, Ferdi Erasmus en Conrad Hattingh.
Baie geluk aan die leiers. Sterkte met jul taak.
Lees meer oor Rooiskool: