)

Waterpolo – Grey College vs Selborne College

Waterpolo. Grey Kollege van Bloemfontein se o.14 waterpolospan het teen Selborne College van Oos-Londen te staan gekom.

Hulle klop die volgende spanne:

Selborne 14B met 7-1

Merrifield 15A met 11-0

Selborne 15B met 7-3

Kingswood 15A met 8-3

Selborne 15B (semi’s) met 3-1

Veels geluk aan Grey se o/14A waterpolospan wat silwer verower het tydens die Selborne-toernooi!

Hulle verloor teen Selborne o.14A 0-6 in die finaal van dié toernooi.

Die o/15A span verloor 2-3 teen Selborne o/15A in die 3de/4de plek wedstryd.

#ViveLaGrey#Grey2Gold#Greywaterpolo#waterpolo

Lees meer oor Grey:

https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal