Hoërskool Ermelo Matriekafskeid. Hoërskool Ermelo het hul matriekafskeid met swier gevier. Uitgevat in hul beste uitrustings het die matrieks by die glansgeleentheid opgedaag. Die dekor het weereens getuig van ware Errie-klas en styl!
Geniet al die pragtige foto’s!







Foto’s verskaf
Lees meer oor Erries:
Become a Sponsor








