)

Landloop Jordania – Primêre Skool Jordania atlete presteer

Landloop Jordania. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se landloop-atlete het mooi presteer tydens die onlangse byeenkoms.

Die volgende prestasies is behaal:

0/9 Karmi Verster – 16de (Die eerste 4 van die Vrystaat het ‘n silwer span-medalje gekry en Karmi was deel van die span gewees.)

0/10 Ruhan Cilliers – 29ste

0/10 Jandré Esterhuyse – 33ste

0/14 Gerhard Bossert – 13de.(Die eerste 4 van die Vrystaat het ‘n brons span-medalje gekry en Gerhard was deel van die span gewees.)

0/13 Emmelize Lamprecht – 50ste

Baie geluk aan hierdie atlete. Die Jorries is trots op julle!

Lees meer van Jordania:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal