Lewensredding Proteaspan 2021 ILS. Len-Douglas Mac Kay van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is ingesluit in die Nasionale Proteaspan. Hierdie span gaan Lewensredding SA verteenwoordig by die 2021 ILS Africa Championships in Alexandria, Egipte. Die kampioenskap word aangebied aan die skouspelagtige Noordkus vanaf 1 tot 5 Desember.
Lees meer oor JF: