)

Oranje Topspan Topskole Hokkie – Oranje o.17A Hokkiespan

Oranje Topspan Topskole Hokkie. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se o.17A-hokkiespan is die Topspan van die Topskole- Hokkie toernooi in die Paarl oorheers. Dit is ’n tweede agtereenvolgende keer dat Oranje onoorwonne afgesluit.

Die oorheersing word beklemtoon deurdat die Oranje-masjien in 7 wedstryde net ’n enkele doel afgestaan en 49 aangeteken het. Kayla Olivier (14 doele) is as die toernooi se voorste doelskieter aangewys. Oranje het Eunice in die eindstryd met 6-0 verslaan. In die halfeindrondte was Collegiate met 5-0 aan die ontvangkant. In die groepfase is oorwinnings oor Paarl Gimnasium (5-1), Claredon (5-0), St. John’s (18-0), Parel Vallei (7-0) en Pearson (3-0) behaal.

SIEN VIDEO NA DIE BERIG

Baie geluk, Oranje!!

https://youtu.be/HPvNwXoSBto

Foto verskaf

Lees meer oor Oranje:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal