South African Equestrian Federation. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Melissa Olivier, graad 9-leerder van EHS, wat gekies is vir die SAEF (South African Equestrian Federation) se meisies-juniorspan.
Sy neem op 5 en 6 Oktober deel aan SAWMGA (South African Western Mounted Games) se Elite-byeenkoms by die Afridome in Parys.
Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie.
Baie geluk, Melissa. Sterkte met die byeenkoms wat voorlê.
Lees meer oor Erries: