)

Worpe Atletiekbyeenkoms – Christopher Smit Van Hoërskool Strand skitter

Worpe Atletiekbyeenkoms. Christopher Smit van Hoërskool Strand in die Wes-Kaap, het Saterdag, 18 September, aan die Worpe-Atletiekbyeenkoms in Mosselbaai  deelgeneem. Hy het ’n eerste plek in Hammergooi behaal vir Seuns O.18 met ’n nuwe byeenkoms rekordpoging van 62,90m. 

Met hierdie afstand het Christopher ook sy persoonlike beste afstand met omtrent 2 meter verbeter. Hierdie poging was selfs  verder as sy poging by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap in April, toe hy die goue medalje behaal het.

Die organiseerder van die byeenkoms se gelukwensing  kom Christopher beslis toe: “Baie geluk met Christopher se prestasie. Dit was ‘n voorreg om hom te kon sien gooi!”

Lees meer oor Hoërskool Strand:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal