)

Hoër Landbouskool Boland VRL – Nuwe VRL vir 2022

Hoër Landbouskool Boland VRL. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl is baie trots op hul nuutverkose VRL.

Hierdie raad bestaan uit 12 lede, drie uit elke graad van graad 8 – 11. Hiermee saam is die matriekraad wat bestaan uit 10 graad 12-leerders. Hierdie lede word demokraties deur die leerders verkies en hulle neem deel aan belangrike besluitnemingsprosesse en verteenwoordig so die leerders.

Die VRL dien as skakel tussen die leerders en die skool.

Die volgende leerders is verkies tot die VRL:

Graad 12 – Hannes van Wyk, Jandré Genis en Freddie Dreyer.

Graad 11 – Ethan Gelderbloem, Cerff Verster en Alru Gous.

Graad 10 – Frans Zeeman, Kirsten Badenhorst en Pieter Steyn.

Graad 9 – Hanro Gous, Henré Swart en Krause Ohlhoff.

Lees meer oor Boland Landbou:

https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal