)

ATKV Redenaarskompetisie – Karlo Truter van Oakdale skitter

ATKV Redenaarskompetisie. Karlo Truter, graad 10, van Hoër Landbouskool Riversdal, het onlangs skitterend gevaar tydens die jaarlikse ATKV Redenaarskompetisie. Tydens die kompetisie, wat vanjaar virtueel plaasgevind het, behaal Karlo ‘n derde plek in die Wes-Kaap. As deel van die Wes-Kaap se span eindig hy onder die Top 20 nasionaal. Hier behaal hy ‘n agtiende plek uit die groep van 990 deelnemers. Daar was ook deelnemers van Namibië ingesluit.

Welgedaan Karlo, dit wil gedoen word! Oakdale is trots op jou.

Lees meer oor Oakdale:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal