)

Bethlehem Voortrekker Griffons – Finale groepe bekend

Bethlehem Voortrekker Griffons. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul rugbymanne wat in die finale groep van die Griffons verkies is.

O/18 Craven week: Franco Marais, Dendre Aucamp en Hendro Classen (Beseer)

Akademiese Week: Karabo Onkarabile

O/16Grant Khomo: Fano Linde Alexander Maree, Tiaan van Rooyen, Thinus Hefer ,Tumi Khoza en Harry Kymdell

Akademie week – Alberto Argentino en Johan Whitehed

Die seuns verteenwoordig die onderskeie griffons spanne tydens wedstryde teen die Luiperds, Bulle en ander provinsiale wedstryde.

Trekker trots!

Grant Khomo: Vlnr voor: Fano Linde en Alexander Maree. Agter:Tiaan van Rooyen, Thinus Hefer en Tumi Khoza (Harry Kyndell afwesig)
Akademie week: Vlnr: Alberto Argentino en Johan Whitehead

Lees meer oor BHVS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal