Noord Vrystaat zone gimnastiek: Ezelle Ehlers in Graad 4 is ‘n leerder van Welkom Volkskool. Sy het die naweek van 14 Augustus aan Noord Vrysaat zone gimnastiek deelgeneem. Ezelle verwerf goud op vlak 2, en was eerste in haar ouderdomsgroep.
Baie geluk Ezelle.
Welkom Volkskool is trots op jou!