)

Oranje hokkie in Vrystaatspan – Oranje hokkiespelers in Vrystaatspan

Oranje hokkie in Vrystaatspan. Twee lede van Oranje Meisies se eerste hokkiespan, Ané Janse van Vuuren (links) en Megan-Lee Myburgh is vir die Vrystaatse senior hokkiespan gekies. Hulle sal einde Oktober aan die Interprovinsiale Toernooi deelneem. Die span word deur die oud-Oranje Cornelle Holtzhausen (matriek in 2010) aangevoer.

Drie gewese Oranje-leerders, Saré Laubscher, Jacolene McLaren en Mikkela le Roux is lede van die Suid-Afrikaanse o.21-vrouespan. Hierdie span gaan ook in die toernooi speel.

Lees meer oor Oranje:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal