Hoërskool Kroonstad VRL 2022. Hoërskool Kroonstad (Blouskool) se nuwe VRL vir 2022 is aangewys. Die dogters wat verkies is, is Lize Relling, Carla Crous, Ilani Klopper, Lizanne Campher, Karabelo Makale, Kuhle Nkosi, Leigh – Anne de Winnaar, Cailyn Fisher, Seratehi Nketu, Megan Alexander en Felicia Mophaki en Abia Botha.
Seuns wat verkies is, is Duan Smit, Burger Marais, Otniel Kipulu, Charl Hunt, Marius Kruger, Unathi Mlambo, Ben Burger, Tshepo Moletsane, Austin Jardim, Shaun Brummer, Tshepo Chabeli en Ruan Naudé.
Lees meer oor Blouskool: Klik op die skakels.