)

Ermelo Seunshokkie vs Hoërskool Oosterland

Ermelo seunshokkie vs Oosterland. Op Woensdag 1 September het die Erries se eerstespan seunshokkie die lente afgeskop met ‘n vriendskaplike wedstryd teen Hoërskool Oosterland.

Vroeër in 2021 het die twee spanne in ‘n ligawedstryd teen mekaar te staan gekom en die Erries het ‘n bloedneus gekry, maar dié keer het die wedstyd geëindig met ‘n gelykoptelling van twee doele vir elke span. Die Erries het bobaas-hokkie gespeel met Edrich Beyer en Carel Jacobsz wat elkeen ‘n ongelooflike doel geskiet het.

Baie dankie aan die afrigter, juffrou Charmoné Prinsloo, elke ouer, ondersteuner en veral die seuns vir deurgaanse harde werk en ondersteuning! EHS sien optimisties uit na die suksesvolle seisoen van 2022.

Lees meer oor EHS:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/mpumalanga-schools/

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal