Welkom Volkskool danskompetisie. Henze du Preez, Graad 7 leerder van Welkom Volkskool, het aan 2 Dans Kompetisies die afgelope naweek deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal
Vrydag-27 Augustus – Free State Provincial Championship
4de Plek -Medals Solo
4de Plek – Slow Dance
5de Plek -Free Style Solo
7de Plek -Rock n Roll -Skuif van Novice na Intermediate
Saterdag -28 Augustus -Cheetah Challenge
5de Plek -Slow Dance
6de Plek -Free Style Solo
4de Plek -Rock ‘n Roll
Lees meer oor Welkom Volkskool:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/