)

Bethlehem Voortrekker leerders maak skoonskip by Kunswedstryd

Bethlehem Voortrekker by Kunswedstryd. Ten spyte van die Covid-gogga wat oor ons almal se skouers loer, het Voortrekker se kultuurdiere steeds presteer by die Harrismith Eisteddfod.  Die leerders was verlig dat die eisteddfod wat van 16 tot 21 Augustus plaasgevind het, ‘oppie planke’ was.  BHVS se leerders het behoorlik uitgehaal en gewys. 

Hulle spog met 3 B’s, 10 B+’e, 70 A’s, 57 A+’e en 42 A++’e.  Die skool is ook baie trots op hul leerders wat hartstoekennings en spesiale toekennings ontvang het.  “In hierdie moeilike jaar wys julle vir ons dat julle nie skrik vir harde werk nie.  Ons eer julle deursettingsvermoë!”

A-Simbole: Voor: Mila Kotzé (A), KhabisoMotloung (Ax2), Monique Crause (Ax2), Jozelle Fourie (A), Shannon Purchace (Ax2, Carlem Germishuizen (A), Anri Coetzee (A x3).
Tweede ry: Sulé Strydom (Ax7), Lana-Mari Hattingh (Ax4), Ansuné Schutte (Ax4), Nia-McKay Helm (A), Ané van Zyl (Ax2), Annika Meaker (Ax2), Carla Fourie (Ax3), Teané Engelbrecht (Ax2).
Derde ry: Lulu Mabula (A), Miné Fourie (A), Jalize Uys-Pieters (A), Martelise Hattingh (Ax5), Carli Reynders (Ax5), Simoné Vermaak (A), Tersie van Jaarsveldt (Ax3), Bonolo Mohokare (A).
Vierde ry: HandréFourie (A), Johan Bergh (A), Mieke Grové (Ax2), Carli Linde (A), Megan Howard (Ax2), Stephan Peens (A), Annie Louw (Ax2), Elouise Snyman (Ax5), Piet Botha (A).
B/B+ Simbole: Voor vlnr: Teané Engelbrecht (B), Monique Crause (B+x2), Anri Coetzee (B+), Annika Meaker (B+x4)
Agter: Sulé Strydom (B+), Elouise Snyman, Martelise Hattingh (B+x2), Carli Linde (B+) Lulu Mabula (B+)

Lees meer oor BHVS:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal