)

Hoërskool Aliwal Noord Graad 12 Gasvryheid-studies se Praktiese Eksamen

Alies se Graad 12 Gasvryheidstudie-leerders sien elke jaar uit na hulle praktiese eksamen. Dis is ‘n hoogtepunt op die kalender wanneer hulle hul kennis ten toon stel deur ‘n watertand viergang maaltyd te bedien.

Hoërskool Aliwal Noord Graad 12 Gasvryheid-studies se Praktiese Eksamen
Hoërskool Aliwal Noord Graad 12 Gasvryheid-studies se Praktiese Eksamen

‘n Viergangete, sowel as hul dekor vernuf, maak deel uit van hul praktiese eksamen.

Hulle groot feesmaal is Vrydag 27 Augustus gehou by hul eie “Oppibult” restaurant.

Die leerders het self die kos voorberei en moes boonop kelner ook speel.

Hoërskool Aliwal Noord Graad 12 Gasvryheid-studies se Praktiese Eksamen

Al die eregaste het gesmul aan hors d’oevres, dis nou vingerhappies vir ons gewone ouens, van komkommer en tuna in wiele gerol.

Hoërskool Aliwal Noord Graad 12 Gasvryheid-studies se Praktiese Eksamen

Heerlike warm “butternutsop” bedien met varsgebakte brood was die voorgerreg.

Hoërskool Aliwal Noord Graad 12 Gasvryheid-studies se Praktiese Eksamen

Hoofgereg het beestaan uit beeshaas met sampioensous, geroosterde aartappels, geglaseerde groenbone, wortels en ‘n ou gunsteling van pampoenkoekies met karamelsous!

Geen maaltyd is voltooi sonder om die soettand te bevredig nie.

‘n Nagereg van aarbeikaaskoek is bedien en versier met aarbeistokkies.

Baie geluk aan elke Graad 12 Gasvryheid-leerder wat ywerig gewerk het om die aansitete ‘n groot sukses te maak!

Julle het ‘n blink kosmaak-toekoms wat wink.

Meer oor Hoërskool Aliwal-Noord:

https://schoolsthatrock.co.za/category/eastern-cape/eastern-cape-schools/east-london/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal