)

Laerskool Stulting leerder behaal Oos-Kaap top 10 by ATKV Redenaars

Stulting top 10 ATKV Redenaars. Vyf leerders van Laerskool Stulting het op kort kennisgewing besluit om aan vanjaar se ATKV-Redenaars deel te neem.  Die kompetisie was stram en Stulting se leerders het hul absolute beste gelewer in die kort tydtjie wat tot hul beskikking was. Melita Steyn het uitstekend gevaar deur die Oos-Kaap top 10 te behaal.

Baie geluk, Melita. Stulting is trots op jou!

Foto verskaf

Lees meer oor Laerskool Stulting:

https://schoolsthatrock.co.za/category/eastern-cape/eastern-cape-schools/port-elizabeth/

https://www.stulting.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal