)

Hoërskool Sentraal Netbalspelers verkies tot Vrystaat- Cheetahspanne

Foto’s bo: Lucresha Nakedi (afwesig tydens foto’s)

Sentraal netbal Vrystaat- Cheetahspanne. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is baie trots op hul sewentien leerders wat verkies is tot die Vrystaat Netbal Cheetahspanne. Hulle neem gedurende Oktober aan die provinsiale toernooie deel.

o.14: Nicola van der Wath, Jenneken van der Walt, Kaylin Booysen, Elbé van der Merwe en Lucresha Nakedi

o.16: Danita du Plessis, Alexa Swart en Wilmie Rust

o.17: Lebo Moremme

o.18: Sané Groenewald en Nieke van Tonder

o.19: Michela Steenkamp, Tlotlang Mokomela, Miandi Steenkamp, Zionne Grobbelaar, Mekayla Koetjie en Onnalenna Motlhale

Die Tralies is trots op julle.

Lees meer oor Sentraal:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.sentraal.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal