)

Witteberg leerders in Noord-Vrystaat Hokkiespanne

O.16 – Voor vlnr: Hope Mabe, Vuli Nhlapo, Bongi Radebe

Agter vlnr: Ivé van der Westhuizen, Petra Steinmann en Ané Beneke

10 Witteberg leerders is na afloop van die naweek se proewe ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne.

Ongelukkig is ons ingelig dat die IPT toernooi vir die jaar 2021 gekanselleer is.

Baie geluk aan die volgende dogters:

o.18 Noord-Vrystaat: Rethabile Mothane en Kazmo Serage

o.16 Noord-Vrystaat: Hope Mabe, Vuli Nhlapo, Bongi Radebe, Ivé van der Westhuizen, Petra Steinmann en Ané Beneke

o.14 Noord-Vrysaat: Thato Mofokeng en Amy Kotzé

Foto links: O.18 – vlnr: Rethabile Mothane en Kazmo Serage Foto regs: O.14 – vlnr: Thato Mofokeng en Amy Kotzé

Foto’s verskaf

Lees meer oor Hoërskool Witteberg:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal