)

Stulting leerder in o/13 Oos-Kaap Aloes tennisspan

ElandrĂ© van Loggerenberg, ‘n graad 7 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp is verkies tot die o/13 Oos-Kaap Aloes tennisspan. Hulle sal die Oos-Kaap vanaf 24 – 26 September as die Oos-Kaap Aloes tennisspan verteenwoordig wanneer hulle teen die Wes-Kaap se o/13 span sal speel.

Baie geluk Elandré, ons is trots op jou en ons wens jou alle sterkte toe.

Laerskool Stulting beskou deelname aan sport as baie belangrik.

By Laerskool Stulting glo ons in die ontwikkeling van die totale kind en die daarstelling van ‘n gebalanseerde individu. Sport vorm ‘n integrale deel van hierdie holistiese benadering van ons tot opvoeding.

Die invloed van sport is meer as om gesonde ontspanning en plesier te verskaf. Dit is ook van opvoedkundige waarde aangesien dit fisiese fiksheid bevorder, spanwerk aanmoedig, die ontwikkeling van selfbeheer, samewerking, lojaliteit en onselfsugtigheid bevorder, deursettingsvermoë vestig en leierskapsvaardighede aanleer.

Sportsoorte wat by Stulting aangebied word is atletiek, swem, tennis, krieket, skaak, tennis,rugby en netbal.

Foto verskaf

Meer oor Stulting:

https://schoolsthatrock.co.za/category/eastern-cape/eastern-cape-schools/port-elizabeth/

https://www.stulting.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal