)

BHVS leerders onder Top-60 finaliste in Blitsbrein

Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool blink weer uit met hul insluiting onder die top-60 finaliste in vanjaar se Blitsbrein kompetisie. Hierdie drie slimkoppe, Susan Bender (Gr 9), Liam-Lloyed Doman (Gr 8) en Annika van Rooyen (Gr8) is onder die Top 60-finaliste in vanjaar se Blitsbrein Junior Algemene-kenniskompetisie.

Die finaal vind op 28 Augustus plaas!

Baie geluk en sterkte met die finaal!

Trekkertrots!

Meer oor Bethlehem Voortrekker Hoërskool:

Kultuur: Kultuur by BVHS kook!

‘n Wye verskeidenheid aktiwiteite word by BHVS aangebied!
K -Koorsang met ‘n kinkel – ons seuns serenadegroep vir manne met ‘n sangtalent
U – Uiting van emosies op visuele en dramatise wyses: kom neem visuele en dramatise kuns as vak
L – Leierskapsontwikkeling op alle terreine
T – Tienertoneel vir amateurs
U – Uitspreek van opinies tydens debat- en redenaarssessies
U -Uitnemendheid op alle terreine
R – Rasieleiers en geesvang is deel van Trekkerlewe

Kultuuraktiwiteite vind deurlopend by Voortrekker plaas en kan ons leerders hulleself uitleef!

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal