)

Hoërskool Sentraal Mnr en Mej Tralie 2021

Foto Vlnr: Hein Champion, Miandi Steenkamp, Lizemé van der Walt, Jan-Harm van der Walt en Stefan Robberts

Baie dankie aan mnr. & mej. Tralie 2020, Michela Steenkamp, Christiaan Bruwer en julle span, vir julle termyn en ‘n spog mnr. & mej. Tralie 2021-funksie.

Dit is vir Hoërskool Sentraal ‘n voorreg om die nuwe wenners vir 2021 aan te kondig:

Mej. Tralie: Lizemé van der Walt

Eerste prinses: Miandi Steenkamp

Tweede prinses: Nialize Cronje

Mnr. Tralie: Jan-Harm van der Walt

Eerste prins: Hein Champion

Tweede prins: Stefan Robberts

“Baie geluk, ons weet julle gaan goeie ambassadeurs vir Sentraal wees.”

Meer oor Hoërskool Sentraal:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.sentraal.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal