)

Primêre Meisieskool Oranje Vrouedag

Op 9 Augustus vier Suid-Afrika Vrouedag, maar op 10 Augustus vier Oranje Vrouedag!

Al die Eendjies by Oranje het gister hulle skoolklere verruil vir hakskoene, rooi lippe en deftige rokke! Hulle het al klik, klak, klik, klak in die gange beweeg en om nie eers van die gebabbel te praat nie, nes regte mevrouens! ‘n Vrouedag spesiaal vir die spesiaalste meVROUENS!

Gelukkige Vrouedag!

Meer oor Oranje Primêr:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://oranjeprimer.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal