Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool is trots op Kamshen Moss en Warren Louw wat in 2019 gematrikuleer het hulle is verkies tot die Toyota Vrystaat Cheetahs o/20 rugbyspan. Warren en Kamshen het beide vir die 2019 Griffons tydens die Cravenweek uitgedraf.
Die Trekkers is trots op julle!
Meer oor BVHS:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/