)

Hoërskool Fichardtpark leerder in FS Gholfspan

Juandré van der Merwe, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is tot die Vrystaat Skole-Gholfspan verkies. Juandré geniet dit om Gholf te speel en sien daarna uit om ver te vorder in sy gholfloopbaan.

Die gholf by Hoërskool Fichardtpark is ook aan die gang en die seuns het reeds ‘n paar ligawedstryde agter die rug.

Die seuns het ook aan die Fichies se sportdag deelgeneem en in ‘n BBS – kompetisie saam met ‘n speler van ‘n besoekende skool gespeel. Juandrè van der Merwe en sy maat was die wenners met 44 punte.

Fichies is trots op jou, Juandré!

Foto verskaf

Meer oor Hoërskool Fichardtpark:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal