)

Hoërskool Fichardtpark Landloop

Tydens die landloop liga 3 op 30 Julie het Hoërskool Fichardtpark se atlete die volge de uitslae behaal:

Dogters 14 – 4km: Duaney Van Wyk – 4de

Dogters 16 – 4km: Lize Ackerman – 7de en Eunike Venter – 12de

Junior vroue – 6km: Mianda Nel – 1ste

Mans 22 – 4km: Andries Howell – 12de

Meer oor Hoërskool Fichardtpark :

Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n Christelike karakter.
Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is.
Ons wil elke leerder se talente en vaardighede ontwikkel om uiteindelik in `n selfstandige volwassene te transformeer.

Hier by Fichardtpark wil ons graag in jou as jongmens belê en jou totale menswees aanraak met die volgende waardes:
GELOOF
DIENSBAARHEID
INTEGRITEIT
RESPEK
UITNEMENDHEID

Akademie is ons kernbelang met top gehalte leerkragte.
Fichardtpark fokus verder ook op `n balans tussen sport en kultuur.

Akademie ons prioriteit
Sport ons passie
Kultuur ons trots

Fichardtpark – Jóú Voorkeurskool


Atletiek: Fichardtpark neem altyd die voortou by die atletiek. Hulle het verlede jaar gespog met die geesbeker, atletiekbeker en Damesatletiekbeker vir die jaar 2020. Fichies se atlete presteer jaarliks op provinsiale en nasionale vlak. Atletiek by Fichardtpark beweeg elke jaar van krag tot krag en hulle is seker hulle sal weer heelwat leerders in verskeie SA – spanne verteenwoordig.

Ander sportsoorte: rugby, hokkie,netbal, krieket, pluimbal, skiet, skaak, tennis, gholf en cheerleaders.

Fichies word beskou een van Bloemfontein se topskoleop die gebied van akademie, sport en kultuur.

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal