)

Erries vaar besonders goed tydens Con Spirito

Op Dinsdag 16 Junie het elf van EHS se kultuurleerders deelgeneem aan die eerste ronde van die Con Spirito-kompetisie. Die Erries het aan ‘n verskeidenheid items deelgeneem en het besonder goed presteer in die onderskeie afdelings.

Johnke Prinsoo is as itemwener aangekondig in die volgende kategorieë: Dramatized poetry English, Prepared Public Speaking English (FAT), Voorbereide Redenaars tweetalig en Gedramatiseerde Poësie. Sy dring deur na die volgende ronde met al dié items, asook met Voorbereide Redenaars Afrikaans (HT).

Chrizanne Joubert presteer ook uitstekend met vier items waarmee sy deurdring na die volgende ronde: Voorbereide Bybellees, Voorbereide lees Afrikaans, Voorbereide redenaars Afrikaans en Onvoorbereide redenaars Afrikaans. Sy word as itemwenner vir die eerste drie items aangewys.

Leandri Viviers word as itemwenner aangewys in drie afdelings: Unprepared reading English, Onvoorbereide Bybellees en Voorbereide redenaars Afrikaans. Sy dring ook deur na die vogende ronde met al drie items.

Met beide Voorbereide en Onvoorbereide redenaars Afrikaans dring Zané du Plessis deur na die volgende ronde.

Isabelle Moussier is announced as item winner in Prepared Reading English and goes through to the next round with this item.

Stella van Niekerk advances through to the next round with Vocals (singing) English with backtrack. She is also the item winner for this item.

Elandri Swart wins the item, Vocals English with self-accompaniment, and goes through to the next round.

Hayley van der Walt word aangewys as itemwenner vir haar Monoloog-item in die Afrikaans Drama kategorie en sy gaan met dié item deur na die volgende ronde.

Baie geluk aan die leerders wat uitstekend presteer het. Hoërskool Ermelo is trots op elkeen wat deelgeneem het en kultuur by die Erries lewendig hou.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal