)

Hoërskool Salomon Senekal Kleuterskoolnuus

Villies is baie opgewonde om BLINKBREIN BUKSIES KLEUTERSKOOL as amptelike voedingskool van Salomon Senekal te verwelkom.

“Blinkbrein Buksies, onder die bekwame leierskap van mev. Yolandi Duminy, het geen bekendstelling in ons gemeenskap nodig nie. Ons weet dat Blinkbrein Buksies Kleuterskool met dieselfde passie bedryf sal word waarmee die nasorgsentrum vir so lank al die geval is.

Hierdie kleuterskool is reg oorkant ons skool en registreer tans kleuters tussen die ouderdomme 2 en 5 jaar.”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal