Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die tweede rondte van die Proverto-olimpiade vir Rekeningkunde en Besigheidstudies.Accounting:-
Alicia-Skye Vashu, Minke du Toit, Handri Pretorius en Kasandra van der Merwe
Business Studies: Lauren Jacobs.
Well done to these learners. “We are proud of you!#achievements”