)

Hoërskool Waterkloof Dramadepartement

Carla van Staden, verbonde aan Hoërskool Waterkloof se Dramadepartement, is ‘n oud-Klofie wat in 2009 as Kultuurdogter en Klofie van die jaar aangewys is.

Sy is in Graad 2 vir dramaklasse gestuur omdat sy stil en skaam was. In 2014 het sy haar honneursgraad in Drama en Filmkunde aan die Universiteit van Pretoria behaal. Sy het in haar honneursjaar in regie, skryf vir media en teater vir ontwikkeling gespesialiseer.

Carla tree ook as regisseur en fasiliteerder op vir ‘n produksie oor waterbesparing wat deur die UP, Aardklop en Anglogold Ashanti geborg is.

Gedurende 2015 het sy ‘n jaar filmkursus deur Open Window gedoen, met ‘n romantiese komedie as finale projek.

Carla is van die einde 2014 af by Hoërskool Waterkloof betrokke, eers as buiteafrigter en vanaf einde 2016 as onderwyseres. Sy is steeds betrokke by klein produksies as plakkaat- en agtergrondontwerper en hou soms haar lyf fotograaf.

In 2020 het sy die hoofrol vertolk in ‘n onafhanklike film “Selfmoord”.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal