)

Primêre Skool Jordania by SA Jagters Riemland Junior Streekskiet kompetisie

Agter, v.l.n.r: Hesri Scheepers, Isabelle Swart, Zané Wessels, Leibrandt Swart, Christiaan Venter, Zanike van Zyl en Henru Venter

Voor, v.l.n.r: Dian Nel, Gerrit Scheepers, Pieter Wessels, Ashley Collie, Micah Swart en Hardus Botha

SA Jagters-en Wildbewaringsvereniging, Riemland het Saterdag die eerste keer ooit ‘n Junior Streekskiet kompetisie aangebied.

Ongeag die snerpende koue, het ‘n groot getal Juniors die byeenkoms by gewoon. Juniors vanBethlehem, Welkom en sover as Kimberley het die dag bygewoon. Verskeie Tabelle is aangebied om al die ouderdomsgroepe te kon akkomodeer.

Gedurende die dag is hoë tellings geskiet. Na ‘n baie laaaang dag en met moeë skuts is Goud, Silver en Brons medaljes aan die top drie skuts van elke katagorie oorhandig deur die Adjunk President van SAJWV Mnr. Andrè van Heerden. Verskeie van Riemland se Junior Skuts het op diè dag hul Streeks kleure verwerf…baie geluk aan elkeen. Julle maak Riemland baie trots!!

“Ons opregde dank gaan eerstens aan ons Hemelse Vader wat diè dag vir ons gegee en bewaar het.

RIEMLAND LEUSE: ‘n Betrokke Lid is ‘n Ingeligde Lid. ‘n Ingeligde Lid is n Gelukkige Lid. RIEMLAND BO!!!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal