)

Hoërskool Outeniqua blink uit met ATKV Digitoneel

V.l.n.r is Anja van der Merwe en Juanette Spangenberg.

Gedurende die inperkingstyd in 2020, het die ATKV ‘n nuwe kompetisie geloods. Leerders het die geleentheid gekry om hul eie monoloog te skryf, dit op te voer, en hulself dan opgeneem.

Hierdie jaar het Juanette Spangenberg (Gr.11) en Anja van der Merwe (Gr.9) deelgeneem. Die kompetisie is deur groot name soos Lea Vivier en Schoeme Grobler beoordeel.                                                

 Beide die leerders het silwer verwerf en fantastiese terugvoering ontvang.

Juanette is geprys vir haar eerlike vertolking en pragtige stem, terwyl Anja se teks as “boeiend” en sy as ‘n “vars briesie” beskryf is.

Ons is baie trots op hierdie twee Kwaggas en wens vir hulle ‘n blink toekoms in die Kunste toe.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal