Hoërskool Sentraal leerders, Albert Smit, Arno Moolman, Morné Robberts en Stefan Robberts het baie mooi presteer tydens die Mangaung Skaak kwalifiserende rondtes.
Die uitslae is as volg:
Afdeling A: Albert Smit – 3e
Afdeling B: Arno Moolman – 1e; Morné Robberts – 4 e; Stefan Robberts – 11e
Baie geluk, die Tralies is trots op julle.
Become a Sponsor








