)

Laerskool Monumentpark leerders skitter by Engelse Eisteddfod 2021

Foto: Hierdie 10 leerders het almal ‘n A++ behaal in hul afdelings

Laerskool Monumentpark deel met groot opgewondenheid die uitslae van hul leerders. Monumentpark het die meeste deelnemers gehad en al hul deelnemers het ‘n A of hoër toekenning behaal.

Die Monniehart is baie trots op hul leerders se prestasies. Monnies sien met groot afwagting uit na die Afrikaanse afdeling wat in Augustus plaasvind.

Verse Speaking: Tahlia Fitzgerald: A, Ewan Vorster: A+, AmonéDegenaar: A+, Johan Kritzinger: A+, Valisa Meyer: A+, Jessé de Villiers: A+, Leané van Rooyen: A, Yanie Ihlenfeldt: A, Lara Swart: A+.

Sight Reading: Regardt Heydenrych: A+, Jenna van Eeden: A+, Emma Vosloo: A+, Carla van den Berg: A+, Emil Weder: A, Noah Verster: A+, Mieke Fourie: A+, Zoë Combrink: A+, Emma Büchner: A+, Marsé Prinsloo: A+.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal