)

Welkom Volkskool Gimnaste presteer

Aneke Engelbrecht, Jana Swart en Mia Fouché het op Saterdag, 22 Mei almal silwer toekennings verwerf in Gimnastiek in Bloemfontein.

Op Saterdag, 29 Mei 2021 het hulle almal weer silwer verwerf en kwalifiseer om deel te neem aan die Noordelike Interklub kompetisie.

Ettiene Engelbrecht verwerf brons en kwalifiseer ook vir die bogenoemde kompetisie.

Annique de Villiers verwerf goud en kwalifiseer ook vir die Noordelike interklub kompetisie.

Volkies is baie trots op hul gimnaste!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal