)

Hoërskool Nelspruit leerders is kaalvoet vir ‘n dag

‘n Klomp Nellies het Vrydag, 28 Mei, die koue trotseer en kaalvoet skool toe gekom.

Ander het op hul beurt hul beste voetjies in kleurvolle kouse voorgesit. Tradisioneel is kaalvoetdag die dag waarop NHS se leerders hulle meelewing met arm gemeenskappe wys deur sonder skoene skool toe te kom en dan ook soveel as moontlik skoene saam te bring wat geskenk word aan gemeenskappe wat ‘n behoefte het aan skoeisel.

Altesaam twee bakkievragte skoene is vanjaar geskenk. VLR-lede het die groot vrag skoene aan Cyril Clarke Secondary School oorhanding wat weer op hulle beurt die skoene aan behoeftiges in die Mataffin-gemeenskap gaan uitdeel.

Baie dankie aan elke leerder, ouer en personeellid wat skoene geskenk het. Met sulke Nellies kan ‘n gemeenskap met of sonder skoene ‘n ver pad saam stap.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal