)

Hoër Tegniese Skool Middelburg atlete presteer in Landloop

Verskeie HTS Middelburg landloopatlete het op Saterdag, 29 Mei, deelgeneem aan die 2de Nkangala-landloopliga.

Die Rooies het die volgende plekke behaal:

o.14-dogters: Petra Wassenaar 3de, Beamè Cronje 6de en Zeanè van Rooyen 7de.

o.14-seuns: Juan de Wet 7de, Handru Terblanche 8ste, Willie Versfeld 9de, WJ Enslin 10de en Roux Grobler 10de.

o.16-dogters: Megan Seyfarth 2de, Marné Bell 6de en Kyla Coetzee 10de. o.15-dogters: Lika Olivier 1ste en Jennifer Kruger 7de.

o.17-dogters: Tiana du Plessis 2de en Mia du Plessis 3de.

o.17-seuns: Stiaan van Heerden 7de.

o.19-dogters: Elisma du Plooy (oud-Rooie) 1ste.

o.19-seuns: Jansen Bell 3de en Jandré Pelser 11de.

Baie geluk aan elke Rooie met julle pragtige prestasie.

#Rooiestrots#2021bestejaar

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal