)

Hoërskool Fichardtpark Mnr en mej Fichie 2021 aan

Mnr en mej Fichie 2021 is op Dinsdag 25 Mei tydens ‘n glansgeleentheid aangewys.

Die tema was New York, en dit was beslis ‘n aand van glans en talent. Baie dankie aan Vileské Couture wat die finaliste besonders laat lyk het in hul aanddrag.

Dankie aan Nicolette Oelofse van Majestic Beauty vir die grimering en aan Sweatgear vir die unieke sportdrag wat ons finaliste aan die publiek kon wys.

Die wenners van die aand was as volg: Mej Persoonlikheid: Liné van Huyssteen. Mnr Persoonlikheid: Cabous Jacobs #instaface-foto-favourites: Dylan van den Berg en Rianke Verster. Mnr Fotogenies: Cabous Jacobs Mej Fotogenies: Juané Bester.

Mnr Fichie 2021: Nicholas Julies. 1ste Prins: Arno Marais. 2de Prins; Dylan van den Berg.

Mej Fichie 2021; Zané van der Merwe. 1ste Prinses: Megan Visser. 2de Prinses: Simonay Harms.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal