)

Hoër Meisieskool Oranje ruiters presteer by Saalperdkampioenskap

Twee ruiters van die Hoër Meisieskool Oranje het ’n eerste plek in die driegang- en vyfgangkampioenskappe op die naweek se Suid-Afrikaanse saalperdkampioenskap verower.

Jazelle Strydom (16) was eerste in die Kampioen vyfgang 15.1 hand en onder en Wilana Wolfaardt (17) was die wenner in die afdeling Natuurlike maanhare en stert vir ruiters 18 jaar en onder. Jazelle het ook twee derde plekke behaal in die Kampioen van kampioene – vyfgang ruiterkuns en in die Kampioen vyfgang-kinderryperd ruiters 16 jaar en onder. Izabeth Smit (18) was derde in die Kampioen driegang ruiterkuns ruiters 18 jaar en onder.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal