On Friday the 21st of May ANHS held a service to commemorate the lives of our loved ones lost during the Covid time. So many of our students are engulfed by feelings of heartache and sorrow over the loss of loved ones that we wanted to show them that they are seen and loved.
Die diens was gelei deur Dominie Adriaan Van Tonder en die Graad 11 leerders het ‘n pragtige lied voorberei. Die hele skool het die verigtinge afgesluit deur die lied “Lord I need you” te sing terwyl ‘n swetterjoel helium ballonne die hemele in gestuur is.
Foto’s verskaf