)

Hoërskool Noord-Kaap Radikale redenaars

Foto bo: Vlnr: Jada Williamson, Chrishané Doorse, Ntebogelang Thupane en Johané Schön

Vier leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Jada Williamson, Chrishané Doorse, Ntebogelang Thupane en Johané Schön is na die nasionale  rondte van die Radikale Redenaarskompetisie, wat voorlopig vir 16 Oktober in Pretoria beplan word, uitgenooi.

Drie leerders, Sulize Nel, Ataliah Davids en Ané van Staden, het gekwalifiiseer om aan die streeksfinaal deel te neem, sou dit plaasvind.

Jada Williamson (gr. 8)  Afrikaans Addisionele Taal Voorbereide Toespraak

Chrishané Doorse (gr. 8) Tweetalige Afdeling Voorbereide Toespraak

Ntebogelang Thupane (gr. 11) Tweetalige Afdeling Voorbereide Toespraak

Johané Schön (gr. 12)  English Additional Language Prepared Speech

Drie leerders, Sulize Nel (gr. 8), Afrikaans Huistaal Voorbereide Toespraak

Ataliah Davids (gr. 8)  Afrikaans Huistaal Voorbereide Toespraak en 

en Ané van Staden (gr. 12)  Afrikaans Huistaal Voorbereide Toespraak.

Vlnr: Sulize nel, Ataliah Davids en Ané van Staden

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal